Sorg waarop jy kan staatmaak

Ons dienste bied betroubare sorg vir plaasdiere, perde en troeteldiere. Of dit nou roetine-ondersoeke, behandeling of advies is, Dr. Suenette Kotzé staan gereed om jou met kundigheid en deernis te help. Jou diere is altyd in goeie hande.

KDG ondersteun boere met praktiese plaasdiere- gesondheids dienste:

KDG ondersteun boere met praktiese plaasdiere- gesondheidsdienste:

KDG bied professionele veeartsenydienste vir perde, insluitend:

KDG bied professionele veeartsenydienste vir perde, insluitend:

konsultasies vir honde en katte

KDG is toegerus vir ’n verskeidenheid roetine-operasies

Vir ekstra gerief bied ons huisbesoeke in en rondom die omgewing aan.

konsultasies vir honde en katte

KDG is toegerus vir ’n verskeidenheid roetine-operasies

Vir ekstra gerief bied ons huisbesoeke in en rondom die omgewing aan.

Ons promosie vir die maand

Promosie geldig tot 31 Julie 2026

Met ons VetsBrands-promosie kry jy 10% afslag op alle 20kg sakke.

20% afslag op tande skoonmaak en polish!